Daar word buitemuurse aktiwiteite in skooltyd aangebied deur verskillende instansies. Kleuters word nie verplig nie, klasse word in skooltyd aangebied.Korrespondensie en betalings geskied deur posbusse in die voorportaal.
Arbeidsterapie, Spelterapie & Spraakterapie word op aanvraag deur terapeute by die skool gedoen.
Die gradeplegtigheid vind plaas in November vir die GRAAD R klasse
Die Kleuterskool biedin September ‘n kleuterkonsert aan.