Kleuters bring ‘n gewone bo
kstassi
e of rugsak
(groot
genoeg vir prente) saam met ‘n volle
ekstra stel
gemerkte kl
ere en onde
rklere daa
rin.
A4 plastiese koevert, gemerk met jou
ki
nd se naam, indien
daar toestemmingsbri
ewe hui
sto
e en skooltoe gestuur
moet w
ord.
Indien u medisyn
e skool toe MOET stuur mo
et d
ie
volgende prosedu
re assebl
ief gevolg
w
ord:
Die medisyne moet klaar
in afsonder
like inspuiting
s,
afgemeet, in ‘n houer (bv kosblik) met u ki
nd se naam
op, deur u as ouer, by die ka
ntoor ing
egee
w
ord.
Dan moet u assebl
ief die toed
ienin
gs versoek
aante
ken in di
e medisyn
e boek in di
e kantoor.
Die juf
frou sal da
ar teken sodr
a die med
isyne geg
ee
is en die houer w
eer in di
e kantoor lo
s vi
r u om te
kom afha
al.
GEEN medisyne mag sa
am met u kleuter
skool toe gestuur word nie!!
HEIDI KLEUTERSKOOL
Strydomstraat 3, Delmas 2210
Posbus 493, Delmas 2210
Tel: 013 665 8011
Selfoon Nommer: 082 946 9507
HeidiKleuter@vodamail.co.za