HEIDI KLEUTERSKOOL Strydomstraat 3, Delmas 2210 Posbus 493, Delmas 2210
Tel: 013 665 8011 Selfoon Nommer: 082 946 9507 HeidiKleuter@vodamail.co.za
Elke kind se klere moet gemerk wees. Elke kleuter het sy/haar eie rakkie. Klere word daar gebêre. As jou kleuter se klere wegraak en dit is nie gemerk nie aanvaar ons geen verantwoordelikheid daarvoor nie. Verlore klere sal in die houtkis in die voorportaal wees. Aan die einde van die kwartaal word onopgeëisde klere aan behoeftiges geskenk/verkoop teen minimale bedrag. 02KLERE GEEN SPEELGOED WORD TOEGELAAT NIE. Die skool het genoeg om die kleuters mee besig te hou. 04SPEELGOED Die skool verskaf broodjies/ vrugte/melk/kaas/sap ens; dus moet die kinders asseblief GEEN KOS OF KOELDRANK saambring skool toe nie. Slegs Graad R leerders pak ‘n kosblik met ’n gemerkte watterbottel in. bv. broodjie, vrug/yoghurt & drinkgoed KOS 01 Kleuterskool klere moet gemaklik pas sodat die kinders met gemak beweeg (probeer asb wegbeweeg van karakter tipe klere en asb geen hoë hakskoene nie “dames”!)  Dogtertjies wat rokkies dra trek asb ‘n ski-pant onder aan dan is die klimraam nie ‘n verleentheid nie. 03KLERE Kleuters moet asb 1 stelletjie ekstra klere saambring skool toe. Hulle kry glipsies of bemors hulself en dan wil ons hulle verleentheid spaar. 05 EKSTRA Ons maak gebruik van klasgroep WhatsApp boodskappe om vir u nodige inligting deur te gee. Maak asb seker dat ons u regte selfoon nommer te alle tye het. 07WHATSAPP Stuur asb vir u kind ‘n waterbottel (gemerk met sy/haar naam) saam skool toe!! 09 WATERBOTTEL Woensdae is Snoepie dag. Dan mag elke kleuter geld (R5) skool toe bring,om vir homself ‘n lekkertjie te koop.  Elke klas het ‘n snoepiebank waarin geld gebank kan word. Betaal by die juffrou of Annette in die kantoor in. Dit word deur die week in die kluis toegesluit en Woensdae gaan die snoepiebank klas toe. Gr. R leerder gaan Woensdae hul eie snoepie by Laerskool Delmas se snoepie winkel koop. Juffrouens sal klas vir klas na die snoepie toe vergesel. 06SNOEPIE Kleuters moet ontbyt by die huis eet. Geen kos of lekkergoed word toegelaat nie. Gemerkte bottel met water is toelaatbaar, alhoewel ons wel ‘n watersuiweraar het wat gesuiwerde water lewer. 08ONTBYT

TEL : 013 665 3011 | 082 946 9507
TEL : 013 665 3011 | 082 946 9507