HEIDI KLEUTERSKOOL
Strydomstraat 3, Delmas 2210
Posbus 493, Delmas 2210
Tel: 013 665 8011
Selfoon Nommer: 082 946 9507
HeidiKleuter@vodamail.co.za
Beste Ouers & Kinders,
Baie welkom by Heidi Kleuterskool. Hoop jy en jou kind is baie gelukkig
by Heidi Kleuterskool. Ons as hoof, per
soneel en bestuur sien baie
daarna uit om jou te leer ken en saam te werk om die k
leuterskool en
jou kind se kleuter
skool loopbaan ‘n fees te maak.
Ons skool is Laersk
ool Delmas se voedingsbron. Ons Graad R k
lass is
v
anaf 2021 by Laerskool Delmas. Heidi Kleuterskool is die laerskoo
l se
voedingsbron. Ons volg die program wat deur die Departement van
Onderwys v
ereis word.